GOBE Circus Afrikaans icon

GOBE Circus Afrikaans

GO & BE Programming
$1.99
10+ downloads

About GOBE Circus Afrikaans

Die Sirkus is 'n voorskoolse Program wat skool gereedheid inoefen. Die Sirkus dek drie ouderdomsgroepe: 3.5 - 4, 5 en 6 jaar. Ouderdom spesifieke doelwitte vir elke vaardigheid word ook verskaf wat leiding aan ouers en onderwysers gee.

Persepsie het drie ouderdoms vlakke vir Kleure, Vorms en Teenoorgesteldes.

Inkleur bestaan uit 3 ouderdomsvlakke met 4 inkleur metodes : verf, nommertjies kleur, kolletjies kleur en prentjies naverf. Daar is 10 prente per ouderdomsvlak.

Legkaarte het 3 ouderdom spesifieke vlakke met stukke vanaf 4 to 35.

Die oorspronklike storie word gelees vir die kind terwyl die geskrewe teks van kleur verander.