Weskus PlaasKombuis icon

Weskus PlaasKombuis

Weskus PlaasKombuis
Free
100+ downloads

About Weskus PlaasKombuis

Die vreugde van kos, afgelewer

Weskus PlaasKombuis is die Weskus & Weskaap se nommer 1 #afleweringsdiens, ons app is op Google Playstore afgelaai deur meer as +1K Weskussers & Vakansiegangers Landswyd. Hier is hoekom:

Vind jou gunsteling aflewerings soos Pizza's, Hamburgers, Vetkoeke, Vis & Chips en ons immer gewilde Vooraf Gekookte Disse soos Kerrie Afval, Bobotie, Waterblommetjie Bredie en meer!

Weskus PlaasKombuis Screenshots