Voel jy oorweldig met jou huidige situasie? Wil jy verandering maak maar weet nie waar om te begin nie? Leefstylverandering en / of gewigsverlies is 'n proses wat tyd neem. Stelselmatige klein leefstylveranderinge maak volhoubare langtermyn verskille.
Show More