Ons Radio icon

Ons Radio

Ons Apps
Free
100+ downloads

About Ons Radio

Ons Radio is 'n aanlyn radio stasie wat wereld wyd geluister word met toring uitsendings in Standerton.

Dit is ’n Afrikaanse radiostasie wat nie in politiek betrokke raak nie en daarna streef om die omgewing positief te bedien.

Ons streef daarna om ons mense te kry om mekaar te ondersteun en ook om dit bekostigbaar te maak vir alle grootte ondernemings om te adverteer.

Ons Radio Screenshots