Tower Z War.Afrikaanse Games icon

Tower Z War.Afrikaanse Games

Redeye Studios
Free
10+ downloads

About Tower Z War.Afrikaanse Games

Soek jy Afrikaanse Games maar kan nie kry nie?

Tower Z War is n Afrikaanse Speletjie waar jy jou torings moet beskerm teen die zombies!

Tower Z War,n Afrikaanse Games is n 2D tower defense Speletjie met 9 verskillende zombies,3 verskillende pick ups en n winkel waar jy beter torings en pick ups kan koop.

Tower Z War is n trots Afrikaanse Games want Afrikaanse Speletjies is maar skaars!

So as jy graag wil speel in jou moedertaal soek op die play store vir Afrikaanse Games of jy kan soek vir Afrikaanse Speletjies of Tower Z War.

Ek gaan nog Afrikaanse Speletjies maak. Laat weet my watse Afrikaanse Games julle graag wil sien!

Tower Z War.Afrikaanse Games Screenshots