Woord Meester - Afrikaans icon

Woord Meester - Afrikaans

ScarArm
Free
5,000+ downloads

About Woord Meester - Afrikaans

Woord Meester is 'n speletjie vir almal wat Afrikaans praat. Dit is egter 'n spelling speletjie wat jou sal vir ure kan besig hou as jy die kennis het.

Die eerste kategorie is verniet (maar nie noodwendig maklik nie) en daarna kan jy jou eie kategorie kies om te speel.

Die vraag is: Ken jy jou Afrikaans?

Woord Meester - Afrikaans Screenshots