Horries icon

Horries

MakeSwift
Free (in-app purchases)
500+ downloads

About Horries

Die party game gewaarborg om jou #Horries te gee.

Die spel is eenvoudig - kies 'n kaart en ontdek jou lot.

Die speler aan tafel wie volgende verjaar kry die eerste speelbeurt.

Van daar af kry elke speler - in 'n kloksgewyse rigting - kans om 'n kaartjie op die skerm te kies.

More from MakeSwift