Lewe Met Ritme icon

Lewe Met Ritme

Your Giving, Inc.
Free
5.0 out of 5

About Lewe Met Ritme

Met ons Lewe met Ritme toeps (apps) sal jy een tik weg wees van ons kerk se preke, webjoernale (blogs), video’s, kalenderinskrywings en nog meer!
- Onmiddellike toegang tot preke
- Voeg gebeure direk tot jou toestel se kalender
- Geïntegreerde kaarte en aanwysings
- Ontvang belangrike herinnerings kennisgewings (alert notifications)
- Webjoernale (Blogs), sosiale netwerk integrasie, video’s en nog vele meer
Dankie dat u ons Lewe met Ritme toeps (apps) gaan aflaai

Lewe Met Ritme Screenshots