WebWoord icon

WebWoord

Fanie Mostert
Free
5.0 out of 5

About WebWoord

Sluit aan by ons gemeentelike meelewing en vind Jesus Christus. Die Lewende God.

Dit gaan nie oor godsdiens nie, maar oor 'n verhouding met die Lewende God.
Is jy op die regte pad?
Die Lewende God het ons so lief dat Hy sy weë aan ons bekend maak om 'n ingeligte besluit te implementeer om Hom te volg.
Jesus sê vir hom: Ek is die Weg, die Waarheid en die Lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie. (Johannes 14: 6)
Ons leer hoe die Lewende God wil hê dat die verhouding tussen die Lewende God en ons as mense moet wees.

Welkom by ons gemeentelike ervaring.

WebWoord Screenshots