GarsiePay icon

GarsiePay

OMNEA PTY LTD
Free

About GarsiePay

GarsiePay bied verskeie opsies om transaksies te voltooi en transaksies word onmiddellik gefasiliteer en verwerk. GarsiePay kan by enige instansie gebruik word wat van die volgende betalings opsies gebruik maak:
• CHIPS® Payment Network
• Masterpass
• wiCode
• SnapScan
GarsiePay gebruikers kan ook voorafbetaalde produkte koop van o.a. Vodacom, MTN, Cell C, en vele meer, direk vanuit die app. Dit sluit in:
• Lugtyd
• Data en SMS bondels
Gebruikers kan ook kontant onttrek vanuit hulle GarsiePay beursie deur:
• Kaartlose OTM onttrekkings vanuit die app.
• Kontant onttrekkings by enige Checkers of Shoprite winkel landwyd.
Gebruikers kan geld in hulle GarsiePay beursie sit vanuit die app deur n EFT-betaling, kaart betaling of deur kontant by enige Pay@ kiosk landwyd. GarsiePay gebruikers kan geld aan mekaar stuur teen geen fooie en dit is onmiddellik beskikbaar vir gebruik. Met GarsiePay word jy in kennis gestel van alle transaksies op jou rekening en GEEN geld kan uit jou beursie beweeg sonder jou toestemming. Alle transaksie fooie is deursigtig en die gebruiker sal alle fooie sien voordat enige transaksie goedgekeur word.
GarsiePay het geen maandelikse fooie nie en benodig nie n minimum balans nie!

GarsiePay Screenshots

More from OMNEA PTY LTD