Hoërskool Nelspruit icon

Hoërskool Nelspruit

d6 group (Pty) Ltd

About Hoërskool Nelspruit

'n Waardegedrewe skool van uitnemendheid, respek, eerlikheid en integriteit.

Ontvang die nuuste nuus en inligting vanaf Hoërskool Nelspruit direk op jou toestel.

Die Hoërskool Nelspruit toepassing is 'n geïntegreerde toepassing wat kommunikasie tussen die skool, ouers en leerders vergemaklik. Die toepassing bevat die meeste van die inligting wat 'n betrokke ouer, deur die loop van die jaar, mag nodig kry.

Die toepassing beskik ook oor die funksionaliteit om betalings vir skool/sportaangeleenthede te behartig.

Vir 'n meer persoonlike ervaring, kies die groepe waaraan u wil behoort sodat u slegs inligting wat vir u relevant is, sal ontvang.
Hoërskool Nelspruit Screenshots
Screenshot 1Screenshot 2Screenshot 3Screenshot 4
Similar to Hoërskool Nelspruit

©2023 Verdant Labs LLC. All rights reserved.

Privacy PolicyContact