Kerk-in-Suid
Tans Ons gemeente is 32 jaar oud en het tans ±3000 lidmate (belydend en doop) en 2 voltydse en 1 deeltydse predikant. Ons is 'n voorstedelike gemeente in Centurion en bedien die areas van Wierdapark, Wierdapark X2, Wierdapark X5, Eldoraigne X3, Eldorainge X18, Monavoni, Amberfield, Wierdaglen, Rooi