Kanaal 7
Kanaal 7 is die Radiostasie van Medianetwerk vir Christus. Ons saai uit op 33 FM Radiosenders regdeur Namibia. Kanaal 7 saai Christen Getuienisse, Christen Musiek, Christen Oordenkings, sowel as Nuusbullitens, Sport, Aktualiteit en Geselsprogramme uit. Dis' n geregistreerde nie winsgewende maatskapp