AfriForumTV
AfriForumTV. Vermaak. Aanlyn. AfriForumTV is ’n aanlyn platform waarvandaan kykers Afrikaanse inhoud van verskeie genres kan stroom. Dit bied ook ’n verskeidenheid kanale vir uiteenlopende smake wat jy met gemak op jou slimtoestel kan geniet. AfriForumTV gee ook aan inhoudskeppers die geleentheid