Blokaspaai
Die wêreld se eerste Afrikaanse Blokraai-applikasie vir iOS. Blokaspaai bied 'n nuwe dimensie aan 'n ou gunstelingtydverdryf. Spesiaal ontwerp om maklik in te vul sonder onnodige tierlantyntjies en fieterjasies. Geniet ons eerste BonusBoek gratis ingesluit by Blokaspaai. Die Blokaspaai-span so