GROOTfm 90.5
GROOTfm 90.5 is op ‘n missie om deur die verlossingskrag van Jesus Christus, Suid-Afrika en sy mense te inspireer, te mobiliseer, en ‘n impak te maak met “vermaak wat ‘n verskil maak”. Ons GAAN GROOT in alles wat ons doen – van die uitsaai tot die insaai! Ons kleur die klankgolwe in met hoop en woo