Kerkbode
Kerkbode is die amptelike kerkkoerant van die NG Kerk in Suid-Afrika - sedert 1849. Hierdie koerant is vir alle moderne mense wat in die kerk en sy doen en late geïnteresseerd is. Kerkbode bevorder oop gesprek, vertel verhale van hoop, plaas publieke getuienisse en bedien lidmate met geestelike inho