Koer
KOER is die eerste en grootste Afrikaanse maatsoek-app. KOER bied jou 'n wêreldwye poel van potensiële pasmaats om van te kies en keur. KOER is 'n platform waar jy in beheer is. 'n Veilige plek om nuwe hartsvriende en hartediewe, penmaats en pasmaats, kennisse en kamerade te ontmoet. 'n Maatsoek-app