A+ Graad 4 icon

A+ Graad 4

Besige Breintjies
Free
5,000+ downloads

About A+ Graad 4

A+ Graad 4 bevat talle oefeninge in die 5 sleutel leerareas. Hierdie beproefde vaardighede is vir u kind noodsaaklik om homself/haarself toe te rus met die fundamentele kennis vir die primêre opvoedingsfase. Die vaardigheidsontwikkeling sluit in; optelling, aftrekking, vermenigvuldiging (tafels), hoofrekene – deling, woordsomme, lees, spelling, logiese beredenering, geheue, konsentrasie en basiese rekenaarvaardighede.

NEEM KENNIS: Jy kan hierdie app slegs vir 'n beperkte periode gratis gebruik, daarna benodig jy 'n koepon van Besige Breintjies. Indien u reeds 'n lid van Besige Breitjies is, kan u voortgaan om die app af te laai. Indien u meer wil uitvind oor die fantastiese voordele om 'n lid van Besige Breintjies te word, kontak ons gerus by 010 141 4379 of besoek ons webwerf www.besigebreintjies.co.za