Doolhof icon

Doolhof

Besige Breintjies
Free
1,000+ downloads

About Doolhof

Die doel van die Doolhof speletjie is om die blou balletjie by die doolhof uit te kry deur die skerm te kantel om sodoende die balletjie te laat rol. Jy kan ook jou vinger gebruik om die balletjie te laat beweeg.

Besige Breintjies lede sal 'n aktiveringskode ontvang.
Hierdie speletjie is gratis en eksklusief vir alle Besige Breintjies lede.

Kontak Besige Breintjies om meer uit te vind oor die ongelooflike voordele om 'n lid te wees:
Tel: 010 141 4379
info@besigebreintjies.co.za

Doolhof Screenshots