Kempton-Kruin icon

Kempton-Kruin

Custom Apps SA
Free
1,000+ downloads

About Kempton-Kruin

Baie welkom aan al ons nuwe intrekkers en besoekers!

Hier het ons n plekkie vir almal – oud en jonk: babas, kleuters, kinders, tieners, ma, pa, oumas, oupas, enkellopendes en selfs huiswerkers.
Persone wat inligting oor die gemeente wil hê of belangstel om lidmaat van Kempton-Kruin gemeente te word, kan die kerkkantoor kontak of na afloop van elke erediens by die betrokke leraar aanmeld.

Kempton-Kruin Screenshots