Legkaarte icon

Legkaarte

Besige Breintjies
Free
5,000+ downloads

About Legkaarte

Die Legkaart speletjie bevat 30 kleurvolle prente wat in 4 moeilikheidsgrade gespeel kan word.

Besige Breintjies lede sal aktiveringskodes ontvang.
Hierdie speletjie is gratis en eksklusief vir alle Besige Breintjies lede.

Kontak Besige Breintjies om meer uit te vind oor die ongelooflike voordele om 'n lid te wees:
Tel: 010 141 4379
info@besigebreintjies.co.za