AppRecs review analysis
AppRecs rating 4.5. Trustworthiness 45 out of 100. Review manipulation risk 27 out of 100. Based on a review sample analyzed.
★★★★☆
4.5
AppRecs Rating
Ratings breakdown
5 star
100%
4 star
0%
3 star
0%
2 star
0%
1 star
0%
What to know
⚠
Unusually uniform ratings
100% of sampled ratings are 5 stars with very little variation
About Die Voortrekkers
Die Voortrekkers is ’n kultuurbeweging wat die moderne Afrikaner, in besonder sy jeug, bemagtig om as positiewe Burgers en konsekwente Christene suksesvol te wees in hulle roeping tot diens.
Die Voortrekkers se metode vir leierskapontwikkeling is die kombinasie van Kultuur, Avontuur en Natuur (#KAN). Deur dié metode het Die Voortrekkers vir meer as tagtig jaar bewys ons KAN suksesvol diensbare leiers vir môre ontwikkel.
Die uitkomste van Die Voortrekkers se leierskapsontwikkeling is selfdoen-Vaardighede, waardegedrewe Antwoorde en die praktiese Toepassing daarvan. Hiermee VAT Voortrekkers die toekoms met selfvertroue.
Die Voortrekkers is gevestig op Christelike waardes en skep geleenthede om Christelike waardes toe te pas.

Die Voortrekkers Screenshots
Tap to Rate:
Reviews for Die Voortrekkers
LindaHoltz
So baie inligting!
Ek geniet die app! Ekt selfs al ‘n paar mense vertel wat seil- vir die knope natuurlik!
Klippies&Cola
WOW
Dit is soos 'n Leatherman in jou sak.