Advent Lofliedere icon

Advent Lofliedere

Jaco Gericke
Free

About Advent Lofliedere

Advent Lofliedere op jou selfoon!
Die digitale van die liedereboek van die Sewendedag-Adventistekerk, met lirieke van al 481 liedere.

Met 'n klomp handige funksies soos:
- Soek 'n lied met sleutelwoorde of lied nommer
- Luister na 'n lied se musieksnit
- Dag- en nagmodus, en verskeie kleurskemas
- Willekeurige liedere
- Stoor gunstellinge en liedere wat jy graag wil leer
- Projekteermodus en Leesmodus
- Lanskapmodus vir tablette

Advent Lofliedere Screenshots