Huisgenoot-tydskrif

Huisgenoot-tydskrif icon

Huisgenoot-tydskrif

Zinio Pro

About Huisgenoot-tydskrif

Huisgenoot, Suid-Afrika se topverkopertydskrif, bied topgehalte leesstof en vermaak vir elkeen in die gesin - van nuus, mense-dramas, raad en fiksie tot mode- en glans, doen-dit-selfprojekte, resepte, klaskamerhulp, blokraaie en opwindende wedstryde.

Pryse vir subskripsies:

1 maand = 109.99 ZAR, word outomaties hernu totdat dit gekanselleer word.
6 maande subskripsie = 679.99 ZAR, word outomaties hernu totdat dit gekanselleer word.
1 jaar subskripsie = 899.99 ZAR, word outomaties hernu totdat dit gekanselleer word.

As jy deur iTunes ʼn aankoop doen, sal jou rekening gedebiteer word wanneer die aankoop bevestig is.

Jou subskripsie sal outomaties hernu word indien jy dit nie afskakel 24 uur voor jou intekening opgehou het nie. Jy kan die outomatiese hernu-funksie enige tyd afskakel in iTunes.

Jy kan jou subskripsie bestuur deur jou rekeningstelling nadat jy die aankope op jou toestel gedoen het.

Geen kansellasie van die huidige subskripsie word toegelaat tydens die aktiewe subskripsie-tydperk nie.


Privacy Policy URL : https://www.24.com/Static/TermsAndConditions.htm
Terms of Service: https://www.media24.com/privacy-policy/
Huisgenoot-tydskrif Screenshots
Screenshot 1Screenshot 2Screenshot 3Screenshot 4Screenshot 5

Tap to Rate:

Similar to Huisgenoot-tydskrif

©2023 Verdant Labs LLC. All rights reserved.

Privacy PolicyContact